‘n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse Taal - Afrikaans Edition)

· Seraphim Press
4.7
3 reviews
Ebook
180
Pages
Eligible

About this ebook

 Wenner van die “eFestival of Words Best of the Independent eBook Awards - Best Novella of 2014”.

.

Die Spoke van Ou Ellendes is nooit ver agter nie...

.

Op Ou Kersaand mik Cassie Barug haar motor op ‘n ou beuk boom af, met die hoop dat haar pyn beëindig sal word nadat haar kêrel haar afgesê het. Maar toe 'n pragtige swart vlerk engel verskyn en vir haar sê: "Hierdie is geen vervlakste paranormale romanse nie skattebol," besef sy die dood het nie haar probleme opgelos nie. Kan Jeremiël haar help om die spoke van haar verlede te besweer en afsluiting te vind?

.

Hierdie moderne paranormale uitkyk op die mite van beskermingsengele kombineer “A Christmas Carol” met “It’s A Wonderful Life” om mense hoop te gee dat die verlede verwerk en oorwin kan word.

.

"Baie min boeke dryf my tot trane, maar hierdie een het dit gedoen in ‘n skitterende manier. Die boodskap word vertel met humor en grasie. Wonderlik! "- Leser Resensie

.

"Sy het my laat omgee. En sy het my laat huil. En ek is opreg dankbaar vir die einde. "- Leser Resensie

.

"‘n Boek wat my aangeraak het soos geen ander boek van te vore!" - Leser Resensie

.

"Weereens toor Anna woorde in goud in. Die Gotiese draai om hierdie moderne Kerslied is merkwaardig ..." - Leser Resensie

.

"As ek kon, sou ek hierdie storie 'n oneindige hoeveelheid sterre gee! Hierdie boek / storie het my koue rillings gegee." - Leser Resensie 

*

Keywords: angels, guardian angels, archangel, archangels, Archangel Jeremiel, new age, new age spirituality, metaphysical, spiritual, metaphysical and spiritual, metaphysical and spiritual fiction, wounded inner child, life after death, reincarnation, Eastern Orthodox angels, Christian fiction, religious fiction, faith, second chances, mythology, science fiction, time travel, time paradox, second chances, dark fantasy, ghost, It's a Wonderful Life, A Christmas Carol, paranormal fiction, women's fiction, psychological fiction, new adult fiction, young adult fiction, Afrikaans, Afrikaans language, Afrikaans books, Afrikaans language books, Afrikaans novels, Afrikaans language novels, Afrikaans fiction, Afrikaans language fiction, Afrikaans romance, racism, Christmas, Christmas books, Christmas novels, engele, beskermengele, aartsengel, aartsengele, Aartsengel Jeremiel, nuwe volwasse fiksie, jong volwasse fiksie, Afrikaans jong volwassene boeke, tiener selfmoord, selfmoord, depressie, new age, new age spiritualiteit, metafisiese, geestelike, metafisiese en spirituele, metafisiese en spirituele fiksie, gewond innerlike kind, lewe na die dood, reïnkarnasie, Oosters-Ortodokse engele, Christelike fiksie, godsdienstige fiksie, geloof, tweede kanse, mitologie, wetenskapfiksie, tyd te reis, tyd paradoks, tweede kanse, donker fantasie, spook, dit is 'n wonderlike lewe, a Christmas Carol, paranormale fiksie, vroue se fiksie, sielkundige fiksie, nuwe volwasse fiksie, jong volwassene fiksie, AAfrikaans, Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse boeke, Afrikaanse romans, Afrikaanse taal, Afrikaanse taalboeke, Afrikaanse taalverhale, Afrikaanse fiksie, Afrikaanse fantasie, Afrikaanse taaluitgawe, rassisme, Kersfees, Kersfees boeke, Kersfees romans,

Ratings and reviews

4.7
3 reviews

About the author

 Anna Erishkigal is a recovering attorney who writes fantasy fiction under a pen-name so her colleagues don't question whether her legal pleadings are fantasy fiction as well. Much of law, it turns out, -is- fantasy fiction. Lawyers just prefer to call it 'zealously representing your client.' 

Seeing the dark underbelly of life makes for some interesting fictional characters. The kind you either want to incarcerate, or run home and write about. In fiction, you can fudge facts without worrying too much about the truth. In legal pleadings, if your client lies to you, you look stupid in front of the judge. 

At least in fiction, if a character becomes troublesome, you can always kill them off. 

Anna loves hearing from her readers! Visit her website at www.anna-erishkigal.com to find out about upcoming releases, insights into the inspirations behind her books, and sign up for her NEWSLETTER at http://www.seraphim-press.com/anna-erishkigal/newsletter/. You can also chat with her on Facebook at https://www.facebook.com/pages/Anna-Erishkigal-author/203837383044945.

Be epic!
Anna Erishkigal

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.