As Wense Perde Was (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans edition): Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre

· Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre Book 1 · Seraphim Press
4.8
26 reviews
Ebook
254
Pages
Eligible

About this ebook

By die altaar gelos en sonder 'n huis gelaat, het Rosie Xalbadora 'n werk aanvaar as 'n goewernantes op die rand van die Australiese outback. Daar ontmoet sy vir Pippa Bristow, 'n sensitiewe kind wat haar ouers se bitter egskeiding hanteer deur na 'n magiese wêreld van sprokies koninginne en eenhorings te ontsnap.

.

Aangestel om vir Pippa met haar verswakkende studies te help, raak sy 'n pion in die voortdurende toesig dispuut tussen Pippa se pa, Adam, en sy selfsugtig, olie-erfgenaam vrou. Soos die spanning opbou en Rosie betrokke raak by die Bristow’s se baie geheime, moet sy die spoke van haar eie pynlike verlede in die gesig staar terwyl sy 'n groeiende aantrekking tot haar sag-op-die-oog, emosioneel-onbeskikbare werkgewer beveg. Maar hulp kom in die vorm van 'n prettige bejaarde buurvrou, 'n vriendelike klein dorpie, en 'n spook ridder wat Rosie elke aand in haar drome besoek.

.

‘As Wense Perde Was’ is die eerste boek in 'n familie saga wat afspeel in Australië, met die hartverskeurende, gotiese ondertone van ‘Jane Eyre’, en net 'n sweempie van die bonatuurlike.

.

"'n Mistieke, magiese landskap, en ou legendes kry 'n nuwe lewe..." — Romancing History Blog

.

"Ek was onmiddellik in die karakters se lewens ingetrek, en het gevoel asof ek reg langs Rosie staan terwyl sy worstel met haar lewe wat uitmekaarval..." – N.Y. Times Best Selling Author Stacey Joy Netzel

.


"Beide Rosie en Adam is beskadigde mense... Pippa, die klein dogtertjie, is bekoorlik, [sy’s] baie broos, en vasgevang in die lelikheid van 'n toesig stryd tussen haar ouers... Jy sal Pippa ʼn drukkie wil gee en haar veilig laat voel..." — Dark Lilith Book Blogs

.

Leesorde van Die Veiling Trilogie:

— As Wense Perde Was

— Put van Drome

— Kyk! 'n Vaal Perd

.

Afrikaanse taal - Afrikaans language

*

Sleutelwoorde: Afrikaans, Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse taal, Afrikaanse boeke, Afrikaanse taalboeke, Afrikaanse romans, Afrikaanse taalverhale, Afrikaanse romans, vrouefiksie, kontemporêre vroue, literêre fiksie, egskeiding, kinderopvoeding, familiesaga, familiesaga, westerse, westerse romanse, australië, australiese romanse, ouerskap, kinderjare, goewerneur, nanny, jane eyre, wat om te lees na jane eyre, nuwe volwassene, gotiese, Afrikaans, Afrikaans edition, afrikaans language, afrikaans books, afrikaans language books, afrikaans novels, afrikaans language novels, afrikaans romance, women's fiction, contemporary women, literary fiction, divorce, child custody, family saga, family sagas, western, western romance, australia, australian romance, parenthood, childhood, governess, nanny, jane eyre, what to read after jane eyre, new adult, gothic

Ratings and reviews

4.8
26 reviews
Denise ?
December 26, 2017
Toe Rosie gepraat het dat hy nie opdringerig was nie, het dit my hart seergemaak. Ek hoop sy kan Pippa red en 'n huis kry. Ek kan nie wag vir boek 2 nie.
6 people found this review helpful
Did you find this helpful?
Lilian van Heerden
July 31, 2019
very good book
Did you find this helpful?
DESRE CHARMAINE JANSE VAN VUUREN
October 20, 2022
fantastiese storielyn, mal daaroor.
Did you find this helpful?

About the author

Anna Erishkigal is ‘n prokeureur wie fantasie fiksie skryf as ‘n alternatief om huistoe te kom van die hof en haar kinders onder kruis verhoor te sit. Sy skryf onder ‘n skuilnaam sodat haar kollegas nie bevraagteken of haar wetlike pleitstukke ook fantasie fiksie is nie. Baie van die wet, soos dit uitdraai, -is- fantasie fiksie. Prokureurs verkies dit net om te sê ‘ywerig om die kliënt te verteenwoordig.’

.

Soms help dit om die donker gedeelte van die lewe te sien, dit maak soms baie interessante fiktiewe karakters, die tipe wat jy of wil opsluit, of huistoe wil hardloop om daaroor te skryf. In fiksie, kan jy soms die feite bietjie draai sonder om te veel bekommerd te wees oor die waarheid. In wetlike pleitstukke, as jou kliënte vir jou jok, lyk jy soos ‘n idioot voor die regter.

.

Ten minste in fiksie, wanneer ‘n karakter lasting begin raak, kan jy hom altyd uit die boek verwyder ….

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.