Seewier en Sjampanje

· Penguin Random House South Africa
5.0
1 review
Ebook
208
Pages
Eligible

About this ebook

Maya vlug na Duinebaai wanneer haar huwelik op die rotse beland, en dit aan die hand van ’n jarelange vriendin. Sy weet nie of sy ooit weer die flenterstukke van haar lewe aanmekaargelap gaan kry nie, maar sy gaan haar bes probeer. Daar moet iewers vir haar ’n goue randjie wees op die plek waar die son altyd skyn. Sy ontmoet vir Alec met sy diep stem en oë vol beloftes, maar iets in sy verlede maak dat hy haar op ’n afstand hou en daarom kan sy hom nie vertrou nie. Duinebaai het egter ’n positiewe uitwerking op Alec se gemoed. Dit is ’n plek waar jy moontlik liefde kan vind en waar gister se hartseer soos seeskuim verdwyn.

Ratings and reviews

5.0
1 review

About the author

Rosita Oberholster het onlangs haar geliefde Calvinia vir die pragtige Moorreesburg in die hart van die Swartland verruil. Naas haar skryfwerk, is sy ook baie lief vir skilder. Solank sy kan wegraak in haar wêreld van woorde en kuns is sy op haar gelukkigste. Sy het reeds vyf Romanzas op haar kerfstok en het die ATKV-Woordveertjieprys vir Romanses in 2017 met Troue in ’n towerbos gewen.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.