Spykerhakmeisie

· Penguin Random House South Africa
Ebook
192
Pages
Eligible

About this ebook

Rozelle, ‘n eiendomsagent, se paaie kruis met Hein toe sy hom ‘n ou, spokerige herehuis gaan wys wat hy namens sy tannie gaan besigtig. Om te bepaal of die huis wel spook - ‘n vereiste vir die kooptransaksie - reël sy ‘n middernagtelike piekniek en oorslaap in die leë huis. Hein en Rozelle is nie voorbereid op die gevoelens wat vinnig tussen hulle ontwikkel nie. Toe daar ‘n foto van hulle in die koerant verskyn waar hulle lepellê in die spookhuis, is die gort behoorlik gaar. Hul hou egter nie rekening met Hein se vriendin, Mariëtte, nie. Sy sal enige iets doen om met Hein te trou voor sy dertig is. Sal Hein en Rozelle se verhouding die aanslae van Mariëtte se obsessiewe planne kan oorwin?

About the author

Ann Hite Kemp is op Upington gebore waar sy skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy het 'n BA-graad aan die Universiteit van Pretoria behaal met Afrikaans, Sielkunde en Kriminologie as hoofvakke. Voordat sy bedank en voltyds begin skryf en kinders grootmaak het, was sy 'n Senior Opleidingsbeampte by Binnelandse Sake in Pretoria. Verskeie van haar kortverhale en spookstories het in tydskrifte verskyn, maar sy verkies die skryf van boeke. Sy is getroud met die oud-Springbok fietsryer, Pieter Kemp en hulle het twee volwasse kinders, Zak en Gisela. Haar stokperdjies sluit klere- en tuinmaak in. Stap met haar honde verskaf haar baie plesier en hou haar fiks. Sy het reeds twee en twintig boeke geskryf: Ooggetuie het 'n prys gewen as beste speurverhaal. 'n Aantal van haar vorige boeke wat by LAPA verskyn het, is by Amazon se Kindle Store beskikbaar as e-boeke. Ook haar een Engelse jeugboek wat oorspronklik in Amerika gepubliseer is.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.